Online Tickets - Die Voortrekkermonument en Natuurreservaat | The Voortrekker Monument and Nature Reserve
If you are experiencing difficulty please contact us at
Tel no: +27 (0) 12 326 6770 or email us at ontvangs@kultuurtuiste.org.za
Pionieravontuur Vakansieprogram: Maandag 7 Desember
07/12/2026 09:00-14:00
Toegang (per kind) (27 avail) - R150.00
Vanaf 7-10 Desember bied ons ’n opwindende Pionieravontuur aan, ’n spesiale vakansieprogram vir kinders! Gee vir jou kinders ’n vakansie vol avontuur en nuwe ontdekkings, bespreek vandag nog!
Datums: 7-10 Desember 2026
Tye: 09:00-14:00
Prys: R150 per kind per dag
Ouderdom van kinders: 6 tot 14 (Graad 1–7)