Online Tickets - Die Voortrekkermonument en Natuurreservaat | The Voortrekker Monument and Nature Reserve

If you are experiencing difficulty please contact us at

Tel no: +27 (0) 12 326 6770 or email us at ontvangs@kultuurtuiste.org.za

Erfenissentrum Agter die skerms-toer (26 September 2026) | Heritage Foundation Behind the scene tour (26 September 2026)

26/09/2026 10:00-12:00

Toegang (per persoon) (20 avail) - R250.00

Erfenisstigting bied aan: Agter die skerms – Geheime van die Monument Kom ontdek die besonderhede wat die meeste besoekers miskyk. Van die fyner “detail” op die friespanele is tot Gerard Moerdyk se handtekening en stories wat tussen die klipmure wag om ontdek te word …