Online Tickets - Die Voortrekkermonument | The Voortrekker Monument
If you are experiencing difficulty please contact us at
Tel no: +27 (0) 12 326 6770 or email us at besprekings@kultuurtuiste.org.za
FAK-Monumentale Koorfees Vertoning 4 (23 Augustus 2026)
23/08/2026 14:00-17:00
Kinders (16 jaar en jonger) | Pensioenaris (60 jaar en ouer) (80 avail) - R115.00
Volwassene (240 avail) - R150.00
Die vierde jaarlikse Monumentale Koorfees beloof om weer ’n hoogtepunt op Pretoria se koorkalender te wees. Die FAK, in samewerking met die SingFonix-mansensemble, nooi jou uit om die unieke klank van Afrikaanssprekende jeugkore in die indrukwekkende Heldesaal van die Voortrekkermonument te beleef.
Optredes deur:
- SingFonix mans ensemble
- Laerskool Monumentpark Senirokoor
- Die Noriekoor
- Rheinberger Kamerkoor
- Deo Gloria Koor
- Oosrandse Jeugkoor
- Massakooritem