If you are experiencing difficulty please contact us at
Tel no: +27 (0) 12 326 6770 or email us at besprekings@kultuurtuiste.org.za
FAK Vroueoggend met Lizz Meiring (29 Augustus 2026)
29/08/2026 08:00-14:00
Toegang (per persoon) (202 avail) - R300.00
Geniet ’n feestelike vroueoggend ten bate van die Tetelesti Hospice op 29 Augustus 2026 by Hoërskool Ficksburg. Die gewilde aktrise en komediant Lizz Meiring bring haar skreeusnaakse solostuk, Die Real Housewife, terwyl Ansie Fourie ook vir vermaak sorg.
Trek semiformeel aan en moenie vergeet om jou mooiste en mees uitspattige hoed en juwele te dra nie – daar is heerlike pryse op die spel!
Jou kaartjie sluit die optredes, asook heerlike sop en broodjies, in. Bring asseblief ook ’n niebederfbare voedselitem of versorgingsproduk as skenking vir die Tetelesti Hospice.