If you are experiencing difficulty please contact us at
Tel no: +27 (0) 12 326 6770 or email us at besprekings@kultuurtuiste.org.za
Tradisionele Mampoerkampioenskap en Mampoerfees (6 Junie 2026)
06/06/2026 09:00-16:00
Kinders (12 jaar en jonger) (146 avail) - R0.00
Kinders (13-18 jaar) (147 avail) - R30.00
Pensioenaris (145 avail) - R60.00
Volwassene (113 avail) - R80.00
Merk solank jou dagboek! Die jaarlikse Mampoerfees vind plaas op 6 Junie by die Voortrekkermonument!
Maak reg vir ’n dag vol karakter, tradisie en lekker kuier. Geniet unieke mampoerproeë, heerlike kosstalletjies, lewendige vermaak en ’n feestelike atmosfeer wat net reg is vir ’n wintersdag saam met familie en vriende.
Program sal binnekort bevestig word.