Online Tickets - Die Voortrekkermonument | The Voortrekker Monument

If you are experiencing difficulty please contact us at

Tel no: +27 (0) 12 326 6770 or email us at besprekings@kultuurtuiste.org.za

Pionieravontuur Vakansieprogram: Pioniers is plesierig (4 Julie 2025)

04/07/2025 09:00-14:00

Kind (7-14 jaar) (27 avail) - R150.00

Hierdie skoolvakansie neem ons jou kind op 'n tydsreis terug na die pionierslewe! 

Op 4 Julie kan die jonspan uitsien na:

  • Voer die plaasdiere
  • Kort staproete
  • Pioniersentrum besoek
  • Pioniers glo in bewaring
  • Volkspele en volksliedjies
  • Storietyd: Ons eie pioniershelde
  • Maak en eet jou eie pizza

Bring jou kinders vir 'n week van pret, leer en nuwe ervarings! DiƩ program is perfek vir kinders tussen die ouderdom van 7 tot 14 jaar.