Online Tickets - Die Voortrekkermonument | The Voortrekker Monument

If you are experiencing difficulty please contact us at

Tel no: +27 (0) 12 326 6770 or email us at besprekings@kultuurtuiste.org.za

Pionieravontuur Vakansieprogram: Plaaswerf-interaksie (3 Julie 2025)

03/07/2025 09:00-14:00

Kind (7-14 jaar) (27 avail) - R150.00

Hierdie skoolvakansie neem ons jou kind op 'n tydsreis terug na die pionierslewe! 

Op 3 Julie kan die jonspan uitsien na:

  • Interaksie met diere
  • Kort staproete
  • Ontdek die Lewende Laer
  • Kreatief met Afrikaans
  • Skattejag
  • Storietyd: Ons eie kinderhelde
  • Ons eet roosterkoek

Bring jou kinders vir 'n week van pret, leer en nuwe ervarings! DiƩ program is perfek vir kinders tussen die ouderdom van 7 tot 14 jaar.