Online Tickets - Die Voortrekkermonument | The Voortrekker Monument

If you are experiencing difficulty please contact us at
Tel no: +27 (0) 12 326 6770 or email us at besprekings@kultuurtuiste.org.za

Pionieravontuur Vakansieprogram: Pionierslewe in die koue (1 Julie 2025)
01/07/2025 09:00-14:00
Kind (7-14 jaar) (27 avail) - R150.00
Hierdie skoolvakansie neem ons jou kind op 'n tydsreis terug na die pionierslewe!
Op 1 Julie kan die jonspan uitsien na:
- Interaksie met diere
- Kort staproete
- Kreatiewe handwerk
- Storietyd: Ons pioniershelde
- Ons sing FAK-liedjies
- Maak en eet jou eie pizza
Bring jou kinders vir 'n week van pret, leer en nuwe ervarings! DiƩ program is perfek vir kinders tussen die ouderdom van 7 tot 14 jaar.