Online Tickets - Die Voortrekkermonument | The Voortrekker Monument

If you are experiencing difficulty please contact us at
Tel no: +27 (0) 12 326 6770 or email us at besprekings@kultuurtuiste.org.za

Pionieravontuur Vakansieprogram: Ontdek die Pionierswerf (30 Junie 2025)
30/06/2025 09:00-14:00
Kind (7-14 jaar) (25 avail) - R150.00
Hierdie skoolvakansie neem ons jou kind op 'n tydsreis terug na die pionierslewe!
Op 30 Junie kan die jonspan uitsien na:
- Dieremaniere, grille en geite
- Pioniers bak brood
- Kolskootpioniers (teiken skiet)
- Kreatiewe kuns-aktiwiteit
- Storietyd: Ons eie kinderhelde
- Eet jou eie broodjie
Bring jou kinders vir 'n week van pret, leer en nuwe ervarings! DiƩ program is perfek vir kinders tussen die ouderdom van 7 tot 14 jaar.