Online Tickets - Die Voortrekkermonument | The Voortrekker Monument

If you are experiencing difficulty please contact us at

Tel no: +27 (0) 12 326 6770 or email us at besprekings@kultuurtuiste.org.za

Halfprysbesoek aan Monument (28 Junie 2025)

28/06/2025 08:00-17:30

Volwassene (193 avail) - R120.00

Kinders (97 avail) - R62.50

Pensioenaris (98 avail) - R62.50

Verken die Monument teen Halfprys!

Beleef die geskiedenis soos nooit tevore tydens die Mampoerfees op Saterdag 28 Junie by die Voortrekkermonument! Ter viering van die fees bied ons ’n spesiale halfprys-toegang tot die Monument aan.

Kom stap self deur hierdie nasionale erfenis en ontdek die indrukwekkende simbole, kunswerke en stories wat die Voortrekkers se nalatenskap lewendig hou.