
If you are experiencing difficulty please contact us at
Tel no: +27 (0) 12 326 6770 or email us at besprekings@kultuurtuiste.org.za

Nagtoer: 'n Volksverhaal van die Gelofte, geloof en genade (6 Junie 2025) - Sessie 1
06/06/2025 17:30-19:30
Volwassene (28 avail) - R300.00
Kinders (13-18 jaar) (10 avail) - R150.00
Ervaar die Voortrekkermonument soos nog nooit tevore nie.
Hierdie spesiale nagtoer neem jou op 'n reis van geloof en genade - 'n kragtige volksverhaal wat in die hart van die Monument tot lewe gebring word met akteurs, ligte en storievertelling.
Wat is ingesluit?
- Verwelkomingsdrankies
- Nagtoer met 'n gids
- Verrassingselement (optredes deur ons eie akteurs, musiek en sang)
Program vir die aand:
17:30 - Ontvang gaste op die Markplein.
17:45 - Verwelkomingsdrankie
18:00 - Toer begin
19:30 - Toer eindig, gaste verdaag
Neem kennis dat die toer 'n ouderdomsbeperking het. Geen kinders onder 13 jaar. Vir meer inligting of enige navrae, kontak gerus vir Daniƫl Moller by daniel@kultuurtuiste.org.za.