Online Tickets - Die Voortrekkermonument | The Voortrekker Monument

If you are experiencing difficulty please contact us at

Tel no: +27 (0) 12 326 6770 or email us at besprekings@kultuurtuiste.org.za

FAK-Slypskool: Van Veld tot Doek saam met Kobus Möller (15 Augustus 2026)

15/08/2026 09:30-16:30

Toegang (per persoon) (11 avail) - R480.00

Sluit aan by die bekende kunstenaar Kobus Möller vir ’n unieke Veld-tot-Doek Kuns-slypskool. Die dag begin met ’n begeleide veldstap waar deelnemers inspirasie uit die natuur put, waarna Kobus persoonlike leiding bied om hierdie indrukke in ’n eie kunswerk te omskep.

Spasies is beperk om persoonlike aandag aan elke deelnemer te verseker.

Bring asseblief gemaklike stapskoene, ’n hoed, waterbottel, ’n foon of kamera, asook jou eie kunsmateriaal en skilder-oppervlak saam.

FAK-Monumentale Koorfees Vertoning 1 (21 Augustus 2026)

21/08/2026 19:00-21:00

Kinders (16 jaar en jonger) | Pensioenaris (60 jaar en ouer) (75 avail) - R115.00

Volwassene (222 avail) - R150.00

Die vierde jaarlikse Monumentale Koorfees beloof om weer ’n hoogtepunt op Pretoria se koorkalender te wees. Die FAK, in samewerking met die SingFonix-mansensemble, nooi jou uit om die unieke klank van Afrikaanssprekende jeugkore in die indrukwekkende Heldesaal van die Voortrekkermonument te beleef.

Optredes deur: 

  • SingFonix mansensemble
  • Hoërskool Rustenburg
  • Univeristy of Pretoria Onderstepoort Community Choir
  • Laerskool Monumentpark Juniorkoor
  • Akademia-Koor
  • Rheinberger Kamerkoor
  • Massakooritem

FAK-Monumentale Koorfees Vertoning 2 (22 Augustus 2026)

22/08/2026 14:30-17:30

Kinders (16 jaar en jonger) | Pensioenaris (60 jaar en ouer) (67 avail) - R115.00

Volwassene (218 avail) - R150.00

Die vierde jaarlikse Monumentale Koorfees beloof om weer ’n hoogtepunt op Pretoria se koorkalender te wees. Die FAK, in samewerking met die SingFonix-mansensemble, nooi jou uit om die unieke klank van Afrikaanssprekende jeugkore in die indrukwekkende Heldesaal van die Voortrekkermonument te beleef.

Optredes deur:

  • SingFonix-mansensemble
  • Laerskool Voorpos Juniorkoor
  • Laerskool Voorpos Seniorkoor
  • Magaliesberg Kinderkoor
  • Cantaré Kinderkoor
  • Laerskool Lynnwood Seniorkoor
  • Massakooritem

FAK-Monumentale Koorfees Vertoning 3 (22 Augustus 2026)

22/08/2026 19:30-21:30

Kinders (16 jaar en jonger) | Pensioenaris (60 jaar en ouer) (50 avail) - R115.00

Volwassene (174 avail) - R150.00

Die vierde jaarlikse Monumentale Koorfees beloof om weer ’n hoogtepunt op Pretoria se koorkalender te wees. Die FAK, in samewerking met die SingFonix-mansensemble, nooi jou uit om die unieke klank van Afrikaanssprekende jeugkore in die indrukwekkende Heldesaal van die Voortrekkermonument te beleef.

Optredes deur:

  • SingFonix-mansensemble
  • Laerskool Stephanus Roos Seniorkoor
  • Laerskool Tygerpoort Seniorkoor
  • Serenade Kamerkoor
  • Klofiekoor
  • Conwonnité Koor
  • Massakooritem

FAK-Monumentale Koorfees Vertoning 4 (23 Augustus 2026)

23/08/2026 14:00-17:00

Kinders (16 jaar en jonger) | Pensioenaris (60 jaar en ouer) (56 avail) - R115.00

Volwassene (204 avail) - R150.00

Die vierde jaarlikse Monumentale Koorfees beloof om weer ’n hoogtepunt op Pretoria se koorkalender te wees. Die FAK, in samewerking met die SingFonix-mansensemble, nooi jou uit om die unieke klank van Afrikaanssprekende jeugkore in die indrukwekkende Heldesaal van die Voortrekkermonument te beleef.

Optredes deur:

  • SingFonix mansensemble
  • Laerskool Monumentpark Seniorkoor
  • Die Noriekoor
  • Deo Gloria Koor
  • Oosrandse Jeugkoor
  • Massakooritem

Erfenisfees Stalletjies (24 September 2026) | Heritage Festival Stalls (24 September 2026)

24/09/2026 05:00-17:00

B1-B26 Teerblad Staanplek met eie gazebo (3mx3m) | B1-B26 Tarred Stand bring own gazebo (3mx3m) (26 avail) - R750.00

K1-K40 Markplein en Wandelroete (5mx3m) | K1-K40 Market Square and Walk Way (5mx3m) (40 avail) - R1000.00

L1-L9 Solar Afdakke (3mx5m) | L1-L9 Solar Roof (3mx5m) (9 avail) - R750.00

W1-W10 Skadunet (3mx5m) | W1-W10 Shade net (3mx5m) (10 avail) - R750.00

Y1-Y50 Teerblad Wandelpad/Gazebo (3mx3m) | Y1-Y50 Tarred Walkway/Gazebo (3mx3m) (50 avail) - R750.00

Z1-Z20 Plavei Hoofparkering (3mx5m) | Z1-Z20 Paved Main Parking (3mx5m) (20 avail) - R750.00

Kom wees deel van die fees van die jaar! Stalletjiehouers word hartlik uitgenooi om op 24 September 2026 by die Voortrekkermonument uit te stal.

Let Wel: Stalletjiehouers mag reeds 5:00 arriveer. Enige kosstalletjies moet ’n geldige COA hê. ’n COA-sertifikaat sal beskikbaar wees wanneer julle “check out”.

Stalletjiehouers se algemene reël: 10% winsdeling ná afloop van die fees.

Die bruto wins minus alle omkostes word as netto wins bereken, waarvan 10% aan die Monument oorbetaal word. Ons beskou hierdie reëling as ’n geloofsaak.

Come be part of one of the biggest festival of the year! Stallholders are warmly invited to exhibit on 24 September 2026 at the Voortrekker Monument.

Please Note: Stallholders may arrive from 05:00. All food stalls must have a valid COA . A COA certificate will be available when you check out.

General rule for stallholders: A 10% profit share is payable after the festival.

The gross profit minus all expenses is regarded as the net profit, of which 10% is paid over to the Monument. We regard this arrangement as a matter of good faith.

Erfenisfees (24 September 2026) | Heritage Festival (24 September 2026)

24/09/2026 07:00-17:00

Kinders onder 6 (100 avail) - R0.00

Toegang (per persoon) (142 avail) - R50.00

Erfenis is nie net iets om te onthou nie, dis iets om saam te lééf – in jóú taal, saam met jóú mense – by die lekkerste Erfenisfees

Kaartjies sluit die volgende in:

  • Vermaak
  • Erfenisffing en parkering

Bring gerus jou eie stoel en sambreel. 

Heritage isn't just something to remember—it's something to experience together, in your language, with your people, at the ultimate Heritage Festival.

Tickets include:

  • Entertainment
  • Heritage levy and parking

You're welcome to bring your own chair and umbrella.

Toekomskring (24 September 2026)

24/09/2026 07:00-17:00

Toekomskring toegang (per persoon) (200 avail) - R200.00

Erfenis is nie net iets om te onthou nie, dis iets om saam te lééf – in jóú taal, saam met jóú mense – by die lekkerste Erfenisfees

Kaartjies sluit die volgende in:

  • Sitplek voor die verhoog
  • 'n bottel water
  • drankie en happies

Daar is slegs 200 kaartjies beskikbaar.

Heritage isn't just something to remember—it's something to experience together, in your language, with your people, at the ultimate Heritage Festival.

Your ticket includes:

  • Reserved seating in front of the stage
  • A bottle of water
  • Refreshments and snacks

Only 200 tickets are available.