Online Tickets - Rhino Park

If you are experiencing difficulty please contact us at

Tel no: events@legendsmx.co.za or email us at stalletjies@proteafees.co.za

Oppi-Strand Bok van Blerk - 26 Sep'20

26/04/2021 09:00-17:00

1. Volwassenes (55 avail) - R150.00

2. Kinders onder 18 & Studente (56 avail) - R80.00

3. Kinders onder 6 (29 avail) - R0.00

4. Pensionaris oor 65 (50 avail) - R100.00

Artists: Bok van Blerk - 14h30-15h30


TYD: 12h00 tot 17h00

Venue: Legends MX | Pretoria Oos | R515, Cullinan/ Rayton Afrit

Vir meer inligting: www.oppieplaas.co.za - Bring sonskerm & 'n loslit houding!

Toegang: Op eie risiko | Geen Alkohol | Geen Troeteldiere | Geen Voedsel


Oppi-Verhoog:

  • Anzel De Bruyn - 12h00
  • Alida Luus – 12h45
  • Chante Retief 13h30
  • Bok van Blerk 14h30
  • Musiek Vermaak 16h00 – 17h00

By Oppistrand strewe ons daarna om kwaliteit vermaak, smul lekker kos en ‘n lekker ontspanne kuier atmosfeer binne in ‘n skoon en netjiese GROEN omgewing te skep. Ons top prioriteit is dat jy as besoeker jouself terdee geniet en gereeld ons deurmatjie wil deurtrap omdat dit so lekker is by ons. Kom verkwik jou siel en breek weg van die gejaagde stadslewe in net 20 minute se ry van Pretoria, Gooi vir Bok van Blerk en vriendinne saam in die pot en jy het ‘n resep vir ‘n lekker Covid-19 veilige Makiti. Koop jou kaartjie betyds aangesien ons sitplekke beperk is en dan sien ons jou daar!!


Volg ons: 

Facebook :https://www.facebook.com/Oppistrand/ 

Instagram: https://www.oppistrand.co.za