Online Tickets - INVOICE

If you are experiencing difficulty please contact us at

Tel no: events@legendsmx.co.za or email us at rochelle@proteafees.com

Please read here about the COVID-19 virus in South Africa

TEATER - DIE WEDUWEE SE SJAMPAGNE

08/08/2020 15:00-15:00

ADMIT ONE (100 avail) - R110.00

Artists: Lizz Meiring

n Ware maar onbekende verhaal van die weduwee Clicquot wat die eerste egte, suiwer sjampanje ter wêreld gemaak het. Deesdae is Veuve (Frans vir weduwee) ’n vooraanstaande sjampanje wêreldwyd. ’n Verrassende, unieke, aweregse en vermaaklike verhaal van oorlewing en innovasie ondanks bykans onmenslike teëspoed. Die weduwee se sjampanje is ’n magiese viering van die krag wat in ons almal skuil.
Afrikaans met enkele Frans l Geen o.14 l 70 min. l