Online Tickets - INVOICE

If you are experiencing difficulty please contact us at

Tel no: events@legendsmx.co.za or email us at rochelle@proteafees.com

Please read here about the COVID-19 virus in South Africa

TEATER - DIE GEHEIME TAAL VAN BLOMME

25/04/2020 12:00-13:00

ADMIT ONE (100 avail) - R110.00

Artists: Lizz Meiring

'n Aangrypende solostuk  uit die pen van Lizz Meiring wat vanjaar 36 jaar in die vermaaklikheidsbedryf vier. Die  unieke, uiters oorspronklike tragi komedie was onder die top 10 verkopers by  KKNK en Vrystaat Kunstefees , Aardklop , Innibos en is met staande  ovasies begroet. Geheime Taal is die warmhartige , snaakse en ook soms skuinsweg hartseer verhaal van Frieda, 'n amusante , beduiwelde oujongnooi  bloemis wat 'n geheime taal praat - die eeu oue geheime taal van blomme en plante. Die stuk  speel aanvanklik in Engeland en dan in Suid Afrika , af .Frieda, die bloemis het 'n verskuilde rede vir haar eksentrisiteit - verwag onverwagse storie en karakter wendings wat jou asem 

wegslaan. Die is nie net 'n produksie vir vrouens nie, vanuit vorige speelvakke blyk dit - hul mans wat halstarrig saamgesleep is, geniet dit netsoveel as die vroue.

60 minute , geen pouse.

Afrikaans met enkele Engels.

Genre : Drama en komedie – Dramedie.

Gehoor : Inhoud sal nie kinders onder 14 interesseer nie.