Online Tickets - INVOICE

If you are experiencing difficulty please contact us at

Tel no: events@legendsmx.co.za or email us at rochelle@proteafees.com

Please read here about the COVID-19 virus in South Africa

MAANDAG 10 AUG 2020 TOEGANG

10/08/2020 09:00-17:00

1. Volwassenes (30000 avail) - R70.00

2. Kinders 6-12 (10000 avail) - R30.00

3. Kinders onder 6 (10000 avail) - R0.00

4. Pensionaris oor 65 (10000 avail) - R50.00

Artists: Dewald Wasserfall - 11h00 / Martin Bester - 13h00 / JAY - 15h00


TYD: 09:00 tot 17:00

Venue: Legends MX | Pretoria Oos | R515, Cullinan/ Rayton Afrit

Vir meer inligting: www.proteafees.co.za - Bring jou eie kampeerstoel en span heeldag uit!

Toegang: Op eie risiko | Geen Alkohol | Geen Troeteldiere


Pieter Koen - 9h45

Dewald Wasserfal - 10h45

Martin Bester - 11h50

Johnny Takbok - 13h00

Refentse - 13h55

Lianie May - 15h00

JAY - 16h00


By die Proteafees 2020 is ons hooffokus die lieflike proteablomme van ons eie plaaslike boer, Japie van Staden, wat regstaan met raad as jy jou eie proteaboom wil plant. Inderdaad kan proteas ook hier gekweek word! Die opelug verhoog sorg vir vermaak aan die feesgangers deur top kunstenaars, terwyl daar heerlik gesmul kan word aan tradisionele eetgoed soos vetkoek, kerrie en rys, pannekoek, worsbroodjies, melkkos, pap en kaiings, poedings, hamburgers en nog meer. Die Wyntuin (oop elke dag) en Biertuin (oop elke dag behalwe Sondag eers vanaf 11h00) bied verversings vir droë kele.Geniet 'n verskeidenheid van gehalte kunsmark stalletjies wat beloof om in elke feesganger se smaak te val. Mammas kan hul kleingoed in 'n veilige kinder speelarea onder toesig laat terwyl hulle rustig deur die stalletjies stap of 'n teater vertoning bywoon. Bespreek jou sitplek vir onvergeetlike teater genot betyds teen ‘n minimale bedrag.

Volg ons: 

Twitter:  https://twitter.com/proteafees/ 

Facebook :https://www.facebook.com/Proteafees/ 

Instagram: https://www.instagram.com/proteafees/