Online Tickets - INVOICE

If you are experiencing difficulty please contact us at

Tel no: events@legendsmx.co.za or email us at rochelle@proteafees.com

Please read here about the COVID-19 virus in South Africa

SONDAG 26 APRIL 2020 TOEGANG

26/04/2020 09:00-17:00

1. Volwassenes (29997 avail) - R70.00

2. Kinders 6-12 (10000 avail) - R30.00

3. Kinders onder 6 (10000 avail) - R0.00

4. Pensionaris oor 65 (10000 avail) - R50.00

Artists: Die Campbells - 12h00 / Bok van Blerk - 15h00


TYD: 09:00 tot 17:00

Venue: Legends MX | Pretoria Oos | R515, Cullinan/ Rayton Afrit

Vir meer inligting: www.proteafees.co.za - Bring jou eie kampeerstoel en span heeldag uit!

Toegang: Op eie risiko | Geen Alkohol | Geen Troeteldiere


Willie en die Wenspan - 9h30

Arina de Witt - 10h25

Arno Jordaan - 11h35

Die Campbells - 12h35

Karlien van Jaarsveld

Du Preez - 15h00

Bok van Blerk - 16h00


By die Proteafees 2019 is ons hooffokus die lieflike proteablomme van ons eie plaaslike boer, Japie van Staden, wat regstaan met raad as jy jou eie proteaboom wil plant. Inderdaad kan proteas ook hier gekweek word! Die opelug verhoog sorg vir vermaak aan die feesgangers deur top kunstenaars, terwyl daar heerlik gesmul kan word aan tradisionele eetgoed soos vetkoek, kerrie en rys, pannekoek, worsbroodjies, melkkos, pap en kaiings, poedings, hamburgers en nog meer. Die Wyntuin (oop elke dag) en Biertuin (oop elke dag behalwe Sondag eers vanaf 11h00) bied verversings vir droë kele.Geniet 'n verskeidenheid van gehalte kunsmark stalletjies wat beloof om in elke feesganger se smaak te val. Mammas kan hul kleingoed in 'n veilige kinder speelarea onder toesig laat terwyl hulle rustig deur die stalletjies stap of 'n teater vertoning bywoon. Bespreek jou sitplek vir onvergeetlike teater genot betyds teen ‘n minimale bedrag.

Volg ons: 

Twitter:  https://twitter.com/proteafees/ 

Facebook :https://www.facebook.com/Proteafees/ 

Instagram: https://www.instagram.com/proteafees/